Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » hiermee
hiermee [boodskap #142957] Fri, 25 August 2023 08:35
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
hiermee
Afbreking: hier•mee
Samestelling: hier + mee


Bywoord: hiermee

Betekenis:
• Met dit wat genoem is.

Gebruik:
• Wat beoog jy om hiermee te bereik?

Sinoniem:
• hierby

Vertaling:
Engels: with this, herewith
Nederlands: hiermee

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sprankie
Volgende onderwerp: hieruit
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Dec 26 13:22:38 UTC 2024