sprankie [boodskap #142956] |
Thu, 24 August 2023 19:29 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
sprankie
Afbreking: spran•kie
Samestelling: sprank + -ie
Selfstandige naamwoord: sprank
Meervoud: spranke
Verkleinwoord: sprankie
Meervoud van verkleining: sprankies
Betekenis:
• 'n Opflikkering; vonkie.
Gebruik:
• Daar's nie 'n sprankie hoop meer in my oor nie. Alles lyk donker. [Psalms 38:11]
Vertaling:
Engels: glimmer
Nederlands: sprankje
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|