Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » woefkardoes
woefkardoes [boodskap #142954] Thu, 24 August 2023 18:32
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
woefkardoes
Afbreking: woef•kar•does
Samestelling: woef(hond) + kardoes(houer)


Selfstandige naamwoord: woefkardoes
Meervoud: woefkardoese
Verkleinwoord: woefkardoesie
Meervoud van verkleining: woefkardoesies

Betekenis:
• Verpakking waarin 'n mens die kos wat op jou bord oorbly vanaf 'n restourant na jou huis kan neem.

Gebruik:
• Ag, ek het nou nie 'n hond nie, maar kan jy die kos vir my in 'n woefkardoes pak asseblief?

Sinoniem:
• brakkiesakkie
• brakkiepakkie

Vertaling:
Engels: doggy bag
Nederlands: restorestje

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: porsileinskoeter
Volgende onderwerp: dwaling
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Dec 26 13:28:33 UTC 2024