hofbevel [boodskap #142946] |
Mon, 21 August 2023 19:29 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
hofbevel
Afbreking: hof•be•vel
Samestelling: hof + bevel
Selfstandige naamwoord: hofbevel
Meervoud: hofbevele
Betekenis:
• 'n Afdwingbare bevel wat deur 'n hof uitgereik is.
Gebruik:
• 'n Hofbevel is in die Hooggeregshof teen die onwettige besetting van grond bekom.
Vertaling:
Engels: court order
Nederlands: gerechtelijk bevel
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|