Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » touwys
touwys [boodskap #142945] Mon, 21 August 2023 18:32
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
touwys
Afbreking: tou•wys
Samestelling: tou + wys


Bywoord: touwys

Betekenis:
• Getem en mak gemaak (van 'n ry- of trekdier gesê).
• (figuurlik) Ingelig en opgelei oor hoe dinge gedoen word.

Gebruik:
• Die perd moet nog ingebreek en touwys gemaak word.
• Die nuwe werker was sommer vinnig touwys.

Sinoniem:
• afgerig
• bekwaam
• gekonfyt
• geskool
• opgelei
• vaardig
• voorbereid

Vertaling:
Engels: broken in; trained, groomed
Nederlands: touwijs

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: pasboek
Volgende onderwerp: hofbevel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Dec 26 13:30:03 UTC 2024