Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » pasboek
pasboek [boodskap #142944] Mon, 21 August 2023 18:06
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
pasboek
Afbreking: pas•boek
Samestelling: pas + boek


Selfstandige naamwoord: pasboek
Meervoud: pasboeke
Verkleinwoord: pasboekie
Meervoud van verkleining: pasboekies

Betekenis:
• 'n Boekie, soortgelyk aan 'n paspoort, wat die draer identifiseer en toelaat om 'n beperkte gebied te betree (gewoonlik slegs sy werksplek).

Gebruik:
• Tydens Apartheid moes anderskleurige mense wat in blanke areas wou werk 'n pasboek dra.

Afgelei:
• pasboekstelsel

Vertaling:
Engels: passbook
Nederlands: pasboek

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: pasboekstelsel
Volgende onderwerp: touwys
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Dec 26 13:39:53 UTC 2024