Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » pasboekstelsel
pasboekstelsel [boodskap #142943] Mon, 21 August 2023 17:40
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
pasboekstelsel
Afbreking: pas•boek•stel•sel
Samestelling: pasboek + stelsel


Selfstandige naamwoord: pasboekstelsel
Meervoud: pasboekstelsels

Betekenis:
• 'n Stelsel waar 'n pasboek benodig word om 'n sekere gebied te betree (omdat die persoon daar werk of toestemming vir die besoek verkry het).

Gebruik:
• In 1956 het sowat 20 000 vroue uit protes teen die pasboekstelsel na die Uniegebou in Pretoria opgeruk.

Vertaling:
Engels: passbook system
Nederlands: pasboeksisteem

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: agurkie
Volgende onderwerp: pasboek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Dec 26 13:08:19 UTC 2024