Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » inderwaarheid
inderwaarheid [boodskap #142940] Mon, 21 August 2023 15:15
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
inderwaarheid
Afbreking: in•der•waar•heid
Samestelling: in + der + waarheid


Bywoord: inderwaarheid

Betekenis:
• Sametrekking van "in der (die) waarheid".

Gebruik:
• En tog, inderwaarheid is dit so!

Sinoniem:
• inderdaad
• regtig
• weliswaar

Vertaling:
Engels: in truth, truly
Nederlands: inderwaarheid

Nota:
• Kan los (3 woorde) of vas (as 1 woord) geskryf word.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: knobbelrig
Volgende onderwerp: hinkepink
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Dec 26 13:09:24 UTC 2024