knobbelrig [boodskap #142939] |
Mon, 21 August 2023 13:19 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
knobbelrig
Afbreking: knob•bel•rig
Samestelling: knobbel + -rig
Byvoeglike naamwoord: knobbelrig
Vergrotende trap: knobbelriger
Oortreffende trap: knobbelrigste
Attributief: knobbelrige
Betekenis:
• Wat vol knobbels (knoppe en bulte) is.
Gebruik:
• Die boom se stam is knobbelrig van die ouderdom.
Sinoniem:
• bulterig
• knoesterig
• knopperig
Afgelei:
• knobbelrigheid
Vertaling:
Engels: knotted, knobbly, gnarled
Nederlands: knobbelig
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|