Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » weersinwekkend
weersinwekkend [boodskap #142938] Mon, 21 August 2023 10:18
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
weersinwekkend
Afbreking: weer•sin•wek•kend
Samestelling: weersin + wekkend


Byvoeglike naamwoord: weersinwekkend
Vergrotende trap: weersinwekkender
Oortreffende trap: weersinwekkendste
Attributief: weersinwekkende
Partitief: weersinwekkends

Betekenis:
• Wat 'n weersin (afkeur en haat) in 'n mens opwek.

Gebruik:
• 'n Huisvrou is deur 'n indringer in haar huis oorval en op 'n weersinwekkende wyse om die lewe gebring.

Sinoniem:
• aaklig
• afgryslik
• afkeerwekkend
• afskuwelik
• afstootlik
• gruwelik
• onaangenaam
• onsmaaklik
• walglik

Vertaling:
Engels: sickening, revolting, nauseating, disgusting
Nederlands: weerzinwekkend

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: uitskakel
Volgende onderwerp: knobbelrig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Dec 26 13:26:10 UTC 2024