Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » polisiemag
polisiemag [boodskap #142935] Sun, 20 August 2023 17:46
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
polisiemag
Afbreking: po•li•sie•mag
Samestelling: polisie + mag


Selfstandige naamwoord: polisiemag
Meervoud: polisiemagte

Betekenis:
• 'n Organisasie wat polisieër. 'n Korps van polisielede.

Gebruik:
Polisiemagte bestaan gewoonlik slegs uit 'n klein persentasie van die bevolking wat dit bedien.

Sinoniem:
• polisiekorps
• pilisiediens (eufemisties)

Vertaling:
Engels: police force
Nederlands: politiemacht

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: taxistaking
Volgende onderwerp: aanslag
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Dec 26 13:03:09 UTC 2024