Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » taxistaking
taxistaking [boodskap #142934] Sun, 20 August 2023 17:34
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
taxistaking
Afbreking: ta•xi•sta•king
Samestelling: taxi + staking


Selfstandige naamwoord: taxistaking
Meervoud: taxistakings

Betekenis:
• 'n Staking van taksi's (weens die een of ander ongelukkigheid).

Gebruik:
• Weens die taxistaking kan werkers kan nie by hulle werkplek uitkom nie en is talle dienste lamgelê.

Vertaling:
Engels: taxi strike
Nederlands: taxistaking

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: aanstelling
Volgende onderwerp: polisiemag
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Dec 26 13:31:42 UTC 2024