Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » aanstelling
aanstelling [boodskap #142933] Sun, 20 August 2023 10:25
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
aanstelling
Afbreking: aan•stel•ling
Samestelling: aanstel + ing


Selfstandige naamwoord: aanstelling
Meervoud: aanstellings
Verkleinwoord: aanstellinkie
Meervoud van verkleining: aanstellinkies

Betekenis:
• Die handeling of resultaat van aanstel. Benoeming in 'n funksie.

Gebruik:
• Is dit 'n nog politieke aanstelling of is die persoon op grond van meriete aangestel?

Sinoniem:
• aanwysing
• benoeming
• indiensneming
• installering
• nominasie
• plasing

Afgelei:
• aanstellingsbrief
• aanstellingsdatum

Vertaling:
Engels: appointment
Nederlands: aanstelling

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: desentraliseer
Volgende onderwerp: taxistaking
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Dec 26 13:21:25 UTC 2024