Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » desentraliseer
desentraliseer [boodskap #142932] So, 20 Augustus 2023 09:15
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20799
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
desentraliseer
Afbreking: de•sen•tra•li•seer
Samestelling: de- + sentraliseer


Werkwoord: desentraliseer
Verlede tyd: het gedesentraliseer

Betekenis:
• Om meer verspreid en minder sentraal te maak.

Gebruik:
• Deur mag te desentraliseer word meer mense bemagtig.

Sinoniem:
• ontbind
• verdeel

Antoniem:
• sentraliseer

Afgelei:
• desentralisering

Vertaling:
Engels: to decentralise, decentralize
Nederlands: decentraliseren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sentraliseer
Volgende onderwerp: aanstelling
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Nov 27 13:19:04 MGT 2024