sentraliseer [boodskap #142931] |
So, 20 Augustus 2023 09:09 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20799 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
sentraliseer
Afbreking: sen•tra•li•seer
Werkwoord: sentraliseer
Verlede tyd: het gesentraliseer
Betekenis:
• Om meer sentraal te maak; tot een punt saambring.
Gebruik:
• Die regering wil al hoe meer mag gryp en sentraliseer.
Sinoniem:
• byeentrek
• saamtrek
• sentreer
Antoniem:
• desentraliseer
Afgelei:
• sentraliseerder
• sentralisering
Vertaling:
Engels: to centralise, centralize
Nederlands: centraliseren
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|