desentralisering [boodskap #142929] |
So, 20 Augustus 2023 08:36 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20799 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
desentralisering
Afbreking: de•sen•tra•li•se•ring
Samestelling: desentraliseer + -ing
Selfstandige naamwoord: desentralisering
Meervoud: –
Betekenis:
• Die handeling of resultaat van desentraliseer.
Gebruik:
• Desentralisering bevorder demokrasie en voorkom magsmisbruik.
Sinoniem:
• desentralisasie
Antoniem:
• sentralisering
Vertaling:
Engels: decentralization
Nederlands: decentralisering
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|