Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » stampslag
stampslag [boodskap #142923] Fri, 18 August 2023 18:30
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
stampslag
Afbreking: stamp•slag
Samestelling: stamp + slag


Selfstandige naamwoord: stampslag
Meervoud: stampslae

Betekenis:
• Die moment/slag waartydens iets teen iets anders stamp.

Gebruik:
• Met die stampslag gly die oom se voete onder sy lyf uit en skaats jy op sy maag deur die beesmis.

Sinoniem:
• trefslag

Vertaling:
Engels: moment of impact, punch, blow
Nederlands: moment van impact

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: misdaadsyfer
Volgende onderwerp: koekmengsel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Dec 26 13:07:42 UTC 2024