Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » misdaadsyfer
misdaadsyfer [boodskap #142922] Fri, 18 August 2023 14:25
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
misdaadsyfer
Afbreking: mis•daad•sy•fer
Samestelling: misdaad + syfer


Selfstandige naamwoord: misdaadsyfer
Meervoud: misdaadsyfers
Verkleinwoord: misdaadsyfertjie
Meervoud van verkleining: misdaadsyfertjies

Betekenis:
• Kwantifisering van die misdaad wat aangemeld is.

Gebruik:
• Suid-Afrika se hoë misdaadsyfer is 'n groot bron van kommer.

Vertaling:
Engels: crime rate
Nederlands: misdaadcijfer

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: werksmetode
Volgende onderwerp: stampslag
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Dec 26 13:01:42 UTC 2024