Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » werksmetode
werksmetode [boodskap #142921] Vr, 18 Augustus 2023 11:33
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20799
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
werksmetode
Afbreking: werks•me•to•de
Samestelling: werk + -s- + metode


Selfstandige naamwoord: werksmetode
Meervoud: werksmetodes

Betekenis:
• Die metode waarvolgens gewerk word.

Gebruik:
• Die staatsamptenaar se werksmetode laat veel te wense oor.

Sinoniem:
• werkswyse

Vertaling:
Engels: work method
Nederlands: werkwijze

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bedrogsaak
Volgende onderwerp: misdaadsyfer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Nov 27 13:11:47 MGT 2024