Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bedrogsaak
bedrogsaak [boodskap #142920] Fri, 18 August 2023 11:19
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
bedrogsaak
Afbreking: be•drog•saak
Samestelling: bedrog + saak


Selfstandige naamwoord: bedrogsaak
Meervoud: bedrogsake

Betekenis:
• 'n Saak van bedrog wat in 'n hof verhoor word.

Gebruik:
• Die bedrogsaak teen die politikus is teruggetrek.

Vertaling:
Engels: fraud case, cheating case
Nederlands: fraudezaak

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bokshandskoen
Volgende onderwerp: werksmetode
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Dec 26 12:45:31 UTC 2024