saamsit [boodskap #142917] |
Thu, 17 August 2023 12:46 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
saamsit
Afbreking: saam•sit
Samestelling: saam + sit
Werkwoord: sit saam, saamsit
Verlede tyd: het saamgesit
Betekenis:
• Om twee voorwerpe by mekaar te plaas.
• Om by iemand anders te sit.
Gebruik:
• Sy het die koppies en die blompotte saamgesit.
• Hou vir my plek in die saal sodat ons saam kan sit.
Vertaling:
Engels: to put together; to sit together
Nederlands: samenzitten
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|