Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ekstraheer
ekstraheer [boodskap #142916] Thu, 17 August 2023 12:34
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
ekstraheer
Afbreking: ek•stra•heer


Werkwoord: ekstraheer
Verlede tyd: het geëkstraheer
Verlede deelwoord: geëkstraheerde

Betekenis:
• Om uit te haal, gewoonlik deur 'n uit- of aftreksel te maak.

Gebruik:
• Die wortelstok van die gemmerplant word in suiker gekook om die gemmer te ekstraheer.

Sinoniem:
• aftrek
• onttrek
• uittrek

Afgelei:
• ekstraheerbaar
• ekstraheermiddel

Verwant
• ekstrahering
• ekstraksie

Vertaling:
Engels: to extract
Nederlands: extraheren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ontknoop
Volgende onderwerp: saamsit
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Dec 26 13:14:26 UTC 2024