voltitel [boodskap #142913] |
Wo, 16 Augustus 2023 15:52 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20799 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
voltitel
Afbreking: vol•ti•tel
Samestelling: vol + titel
Selfstandige naamwoord: voltitel
Meervoud: voltitels
Betekenis:
• Volle eienaarskap van 'n eiendom.
Gebruik:
• Wanneer 'n losstaande eenheid of huis gekoop word, is dit gewoonlik 'n voltitel.
Antoniem:
• deeltitel
Afgelei:
• voltiteleiendom
• voltitelmark
Vertaling:
Engels: full title
Nederlands: volle titel
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|