huiseienaarsvereniging [boodskap #142912] |
Wo, 16 Augustus 2023 15:42 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20783 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
huiseienaarsvereniging
Afbreking: huis•ei•e•naars•ver•e•ni•ging
Samestelling: huiseienaar + -s- + vereniging
Selfstandige naamwoord: huiseienaarsvereniging
Meervoud: huiseienaarsverenigings
Betekenis:
• Organisasie (regspersoon) wat na die belang van huiseienaars (met voltitel aktes) omsien.
Gebruik:
• Die huiseienaarsvereniging behartig die landgoed se sekuriteit en gemeenskaplike eiendom.
Afkorting:
• HEV
Vertaling:
Engels: homeowner association, property owners' association
Nederlands: vereniging van eigenaren
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|