Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » befondsing
befondsing [boodskap #142911] Wo, 16 Augustus 2023 14:49
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20799
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
befondsing
Afbreking: be•fond•sing
Samestelling: befonds + -ing


Selfstandige naamwoord: befondsing
Meervoud:

Betekenis:
• Die handeling of resultaat van befonds; om geld vir 'n doel te voorsien, of geld wat voorsien is.

Gebruik:
• Wat kan ons doen om befondsing vir die projek te bekom?

Sinoniem:
• finansiering

Hiponiem:
• selfbefondsing
• staatsbefondsing

Afgelei:
• befondsingsbron

Vertaling:
Engels: financing, funding
Nederlands: financiering

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kannabis
Volgende onderwerp: huiseienaarsvereniging
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Nov 27 13:18:32 MGT 2024