Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kannabis
kannabis [boodskap #142910] Wo, 16 Augustus 2023 14:22
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20799
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kannabis
Afbreking: kan•na•bis


Selfstandige naamwoord: kannabis
Meervoud:

Betekenis:
• 'n Plant in die hennepfamilie Cannabaceae, waaronder dagga/marijuana die bekendste is.

Gebruik:
• Die konstitusionele hof het in 2018 beslis dat die gebruik, besit en verbouing van kannabis in privaat wonings wettig is.

Afgelei:
• kannabisbedryf
• kannabisplant
• kannabisverbruiker

Vertaling:
Engels: cannabis
Nederlands: cannabis

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: spoorwegstasie
Volgende onderwerp: befondsing
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Nov 27 12:07:36 MGT 2024