teësinnig [boodskap #142908] |
Wed, 16 August 2023 13:13 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
teësinnig
Afbreking: te•ë•sin•nig
Samestelling: teë + sinnig
Byvoeglike naamwoord: teësinnig
Vergrotende trap: teësinniger
Oortreffende trap: teësinnigste
Attributief: teësinnige
Partitief: teësinnigs
Betekenis:
• Wat 'n mens onwillig, traag en teen jou sin doen.
Gebruik:
• Hy het sy skooltas teësinnig ingepak en na die bushalte gestap.
Sinoniem:
• langtand
• ongraag
• ontevrede
• onwillig
• skoorvoetend
• teensinnig
• weersinnig
Afgelei:
• teësinnigheid
Vertaling:
Engels: reluctant, unwillingly, grudgingly
Nederlands: met tegenzin, aarzelend
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|