aartsvyand [boodskap #142905] |
Wed, 16 August 2023 08:05 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
aartsvyand
Afbreking: aarts•vy•and
Samestelling: aarts- + vyand
Selfstandige naamwoord: aartsvyand
Meervoud: aartsvyande
Betekenis:
• Die grootste/ergste vyand; 'n onversoenbare teenstander.
Gebruik:
• Wat sal jy doen as jy in 'n situasie beland waar jy jou aartsvyand dubbel en dwars kan terugkry vir wat hy aan jou gedoen het?
Sinoniem:
• doodsvyand
• erfvyand
• Nemesis
Antoniem:
• boesemvriend
Vertaling:
Engels: archenemy
Nederlands: aartsvijand
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|