Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » potloodstreep
potloodstreep [boodskap #142904] Wed, 16 August 2023 07:51
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
potloodstreep
Afbreking: pot•lood•streep
Samestelling: potlood + streep


Selfstandige naamwoord: potloodstreep
Meervoud: potloodstrepe
Verkleinwoord: potloodstrepie
Meervoud van verkleining: potloodstrepies

Betekenis:
• 'n Lyn wat met 'n potlood getrek is.

Gebruik:
• Vee die potloodstrepe met 'n uitveër uit.

Vertaling:
Engels: pencil line, pencil mark
Nederlands: potloodstreep

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kleinspan
Volgende onderwerp: aartsvyand
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Dec 26 13:40:54 UTC 2024