dramateks [boodskap #142902] |
Tue, 15 August 2023 20:06 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
dramateks
Afbreking: dra•ma•teks
Samestelling: drama + teks
Selfstandige naamwoord: dramateks
Meervoud: dramatekste
Betekenis:
• Die dialoog van 'n drama met aanvullende inligting (die sogenaamde didaskalia) soos dit deur 'n dramaturg/toneelskrywer neergepen is.
Gebruik:
• 'n Dramateks is nie 'n finale kunsproduk nie, maar slegs 'n bloudruk vir 'n opvoering.
Vertaling:
Engels: drama text
Nederlands: dramatekst
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|