Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » personeelbestuurder
personeelbestuurder [boodskap #142900] Mon, 14 August 2023 19:46
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20822
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
personeelbestuurder
Afbreking: per•so•neel•be•stuur•der
Samestelling: personeel + bestuurder


Selfstandige naamwoord: personeelbestuurder
Meervoud: personeelbestuurders

Betekenis:
• Iemand wat personeel/werknemers bestuur.

Gebruik:
• Die personeelbestuurder het die lui werker afgedank.

Vertaling:
Engels: personnel manager
Nederlands: personeelschef

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: evokeer
Volgende onderwerp: toerekeningsvatbaar
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Tue Dec 03 19:03:45 UTC 2024