Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kleedrepetisie
kleedrepetisie [boodskap #142896] Mon, 14 August 2023 17:45
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
kleedrepetisie
Afbreking: kleed•re•pe•ti•sie
Samestelling: kleed + repetisie


Selfstandige naamwoord: kleedrepetisie
Meervoud: kleedrepetisies

Betekenis:
• 'n Repetisie waarby die akteurs die klere wat by hulle rolle pas dra.

Gebruik:
• Die skool se drama-leerders het 'n kleedrepetisie voor 'n volgepakte saal gehou.

Sinoniem:
• kostuumrepetisie

Vertaling:
Engels: dress rehearsal
Nederlands: generale repetitie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: skermskoot
Volgende onderwerp: debiteer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Dec 26 13:05:07 UTC 2024