Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » skermskoot
skermskoot [boodskap #142895] Mon, 14 August 2023 17:19
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
skermskoot
Afbreking: skerm•skoot
Samestelling: skerm + skoot


Selfstandige naamwoord: skermskoot
Meervoud: skermskote

Betekenis:
• 'n Foto van dit wat op 'n skerm (soos die van 'n rekenaar of selfoon) vertoon word.

Gebruik:
• 'n Skermskoot van die omstrede Whatsapp-gesprek word by die berig ingesluit.

Sinoniem:
• skermgreep
• skermkiekie
• skermkopie

Vertaling:
Engels: screenshot, screen grab
Nederlands: schermafbeelding, schermafdruk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: arbeidshof
Volgende onderwerp: kleedrepetisie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Dec 26 13:14:19 UTC 2024