Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » arbeidshof
arbeidshof [boodskap #142894] Ma, 14 Augustus 2023 17:07
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20799
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
arbeidshof
Afbreking: ar•beids•hof
Samestelling: arbeid + -s- + hof


Selfstandige naamwoord: arbeidshof
Meervoud: arbeidshowe
Verkleinwoord: arbeidshoffie
Meervoud van verkleining: arbeidshoffies

Betekenis:
• 'n Hof wat arbeidsake verhoor.

Gebruik:
• Die arbeidshof het die staking as onwettig en onbeskermd verklaar.

Vertaling:
Engels: labour court
Nederlands: arbeidshof

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: patrollielid
Volgende onderwerp: skermskoot
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Nov 27 12:18:22 MGT 2024