Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » patrollielid
patrollielid [boodskap #142893] Ma, 14 Augustus 2023 15:31
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20799
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
patrollielid
Afbreking: pa•trol•lie•lid
Samestelling: patrollie + lid


Selfstandige naamwoord: patrollielid
Meervoud: patrollielede

Betekenis:
• 'n Lid van 'n span wat patrollie doen.

Gebruik:
• 'n Patrollielid van die plaaslike buurtwag het 'n verdagte persoon gewaar en die polisie in kennis gestel.

Vertaling:
Engels: patrol member
Nederlands: patrouillelid

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: saakbeskadiging
Volgende onderwerp: arbeidshof
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Nov 27 13:19:56 MGT 2024