saakbeskadiging [boodskap #142892] |
Mon, 14 August 2023 15:13 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
saakbeskadiging
Afbreking: saak•be•ska•di•ging
Samestelling: saak + beskadiging
Selfstandige naamwoord: saakbeskadiging
Meervoud: saakbeskadigings
Betekenis:
• Die wederregtelike en opsetlike beskadiging van goedere wat aan iemand anders behoort.
Gebruik:
• 'n Saak van poging tot moord, ontvoering en saakbeskadiging is by die polisie aanhangig gemaak.
Vertaling:
Engels: property damage, injury to property
Nederlands: zaakbeschadiging
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|