hippie [boodskap #142891] |
Mon, 14 August 2023 14:26 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
hippie
Afbreking: hip•pie
Selfstandige naamwoord: hippie
Meervoud: hippies
Betekenis:
• Persoon wat die heersende sosiale norme verwerp, in passiwiteit en liberalisme glo en teen teen oorlog en materialisme gekant is, dikwels met lang hare en 'n onversorgde voorkoms.
Gebruik:
• Die leefstyl van 'n hippie is miskien nie vir almal nie, maar sommige aspekte daarvan het tog aantrekkingskrag.
Sinoniem:
• blommekind
• natuurkind
• partygees
• pretmaker
Afgelei:
• hippie-era
• hippiegenerasie
• hippiekolonie
• hippiekultuur
Vertaling:
Engels: hippie
Nederlands: hippie
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|