mengelmoes [boodskap #142890] |
Mon, 14 August 2023 12:45 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
mengelmoes
Afbreking: men•gel•moes
Samestelling: mengel + moes
Selfstandige naamwoord: mengelmoes
Meervoud: mengelmoesse
Betekenis:
• 'n Vreemde kombinasie van verskillende dinge wat nie 'n geheel vorm nie.
Gebruik:
• Die mark is 'n mengelmoes van klanke, kleure en geure.
Sinoniem:
• allegaartjie
• deurmekaarspul
• boksemdais
• bontspan
• hutspot
• kaboedel
• konglomeraat
• mengsel
• mosaïek
• poespas
• potpourri
• sameraapsel
• seleksie
• spulletjie
Vertaling:
Engels: hodge-podge, hotch-potch, jumble, medley, mixture
Nederlands: mengelmoes
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|