Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » rofstoei
rofstoei [boodskap #142889] Ma, 14 Augustus 2023 08:38
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20799
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
rofstoei
Afbreking: rof•stoei
Samestelling: rof + stoei


Selfstandige naamwoord: rofstoei
Meervoud:

Betekenis:
• 'n Vorm van stoei met min reëls.

Gebruik:
• Baie mense betwyfel die integriteit van rofstoei, maar dit bly groot vermaak vir aanhangers.

Afgelei:
• rofstoei-afrigter
• rofstoeier
• rofstoeiklub

Hiperoniem:
• gevegsport

Vertaling:
Engels: all‐in wrestling
Nederlands: all-in worstelen


Werkwoord: rofstoei
Verlede tyd: het gerofstoei

Betekenis:
• Om aan die gevegsport deel te neem.

Gebruik:
• Die twee beste rofstoeiers rofstoei volgende naweek teen mekaar.

Vertaling:
Engels: to wrestle rough
Nederlands: ruw worstelen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ononderbroke
Volgende onderwerp: mengelmoes
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Nov 27 13:16:38 MGT 2024