ononderbroke [boodskap #142888] |
So, 13 Augustus 2023 17:45 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20799 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
ononderbroke
Afbreking: on•on•der•bro•ke
Samestelling: on- + onderbroke
Byvoeglike naamwoord: ononderbroke
Attributief: ononderbroke
Betekenis:
• Wat nie stop of onderbreek word nie.
Gebruik:
• 'n Sperstreep is 'n ononderbroke streep op 'n pad.
Sinoniem:
• aaneen
• aaneenlopend
• aanhoudend
• aanmekaar
• deurlopend
• kontinu
• naatloos
• onafgebroke
Antoniem:
• onderbroke
Afgelei:
• ononderbrokenheid
Vertaling:
Engels: uninterrupted, continuous, constant
Nederlands: ononderbroken
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|