Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » fynkap
fynkap [boodskap #142886] Sun, 13 August 2023 17:11
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
fynkap
Afbreking: fyn•kap
Samestelling: fyn + kap


Werkwoord: kap fyn, fynkap
Verlede tyd: het fyngekap

Betekenis:
• Om iets fyn te maak deur dit kleiner te kap.

Gebruik:
• Sy kap die pietersielie fyn.

Sinoniem:
• hak

Vertaling:
Engels: to hash, mince
Nederlands: fijnhakken

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: aspersie
Volgende onderwerp: verkieslik
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Dec 26 13:07:17 UTC 2024