Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » aspersie
aspersie [boodskap #142885] Sun, 13 August 2023 17:02
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21022
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
Aspersies
Aspersies
aspersie
Afbreking: as•per•sie


Selfstandige naamwoord: aspersie
Meervoud: aspersies
Verkleinwoord: aspersietjie
Meervoud van verkleining: aspersietjies

Betekenis:
• Plant waarvan die lote as groente geëet word, Asparagus officinalis.
• Een van die sappige lote van die plant.

Gebruik:
• Hy plant aspersies.
• Sy smul aan 'n aspersie

Afgelei:
• aspersiesoep
• aspersiesop
• wilde-aspersie

Vertaling:
Engels: asparagus
Nederlands: asperge

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: segge
Volgende onderwerp: fynkap
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Jan 13 17:52:52 UTC 2025