Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » segge
segge [boodskap #142884] Sun, 13 August 2023 16:43
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
segge
Afbreking: seg•ge


Werkwoord: te segge

Betekenis:
• (taalfossiel) Om iets te sê te hê.

Gebruik:
• As jy iets te segge het, praat nou of hou vir ewig jou smoel.

Afgelei:
• seggenskap

Vertaling:
Engels: to be said
Nederlands: zeggen

Nota:
• Onbepaalde wys van sê.
• 'n "Segge" (mv. segges) is ook 'n soort rietgras in die genus Carex.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: siene
Volgende onderwerp: aspersie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Dec 26 13:11:12 UTC 2024