Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » siene
siene [boodskap #142883] So, 13 Augustus 2023 15:54
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20799
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
siene
Afbreking: sie•ne
Samestelling: sien + -e


Werkwoord: te siene

Betekenis:
• (taalfossiel) Om gesien te word.

Gebruik:
• Die rolprent is nou in teaters oral oor die land te siene.

Afgelei:
• onvoorsiene

Vertaling:
Engels: to be seen
Nederlands: ziene

Nota:
• Onbepaalde wys van sien.
• Hiperkorreksie van die ww. sien, na analogie van vorms soos betale en segge.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: betale
Volgende onderwerp: segge
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Nov 27 13:24:40 MGT 2024