Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » betale
betale [boodskap #142882] Sun, 13 August 2023 10:48
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
betale
Afbreking: be•ta•le


Werkwoord: te betale

Betekenis:
• (taalfossiel) Om betaal te word.

Gebruik:
• Nie alles kos geld nie, maar daar is vir alles 'n prys te betale.

Spreekwoord:
• Nie te danke, te betale. [Moenie my bedank nie, betaal my.]

Vertaling:
Engels: to be paid
Nederlands: betalen

Nota:
• Onbepaalde wys van betaal.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vooruit
Volgende onderwerp: siene
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Dec 26 12:58:04 UTC 2024