Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » polisiespeurder
polisiespeurder [boodskap #142878] Sa, 12 Augustus 2023 20:32
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20799
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
polisiespeurder
Afbreking: po•li•sie•speur•der
Samestelling: polisie + speurder


Selfstandige naamwoord: polisiespeurder
Meervoud: polisiespeurders
Verkleinwoord: polisiespeurdertjie
Meervoud van verkleining: polisiespeurdertjies

Betekenis:
• 'n Speurder van die polisie.

Gebruik:
• Piet Byleveld was 'n bekende polisiespeurder wat talle groot en opspraakwekkende sake ondersoek het.

Vertaling:
Engels: police detective
Nederlands: politiespeurder

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: streekhof
Volgende onderwerp: skouspelagtig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Nov 27 12:16:23 MGT 2024