streekhof [boodskap #142877] |
Sat, 12 August 2023 20:24 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
streekhof
Afbreking: streek•hof
Samestelling: streek + hof
Selfstandige naamwoord: streekhof
Meervoud: streekhowe
Betekenis:
• 'n Laer hof wat 'n streek bedien.
Gebruik:
• Die saak sal in die streekhof verhoor word.
Wisselvorm:
• streekshof
Afgelei:
• streekhofaanklaer
Vertaling:
Engels: regional court
Nederlands: regionale rechtbank
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|