Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » rookskerm
rookskerm [boodskap #142876] Sat, 12 August 2023 08:22
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
rookskerm
Afbreking: rook•skerm
Samestelling: rook + skerm


Selfstandige naamwoord: rookskerm
Meervoud: rookskerms
Verkleinwoord: rookskermpie
Meervoud van verkleining: rookskermpies

Betekenis:
• 'n Digte skerm/gordyn van rook.
• (figuurlik) 'n Bedekking om iets weg te steek.

Gebruik:
• 'n Dik rookskerm word soms op 'n slagveld ontplooi sodat die vyand nie jou soldate kan sien nie.
• Baie maatskappye sê hulle produkte is "omgewingsvriendelik" as rookskerm om kritiek te vermy.

Sinoniem:
• dekmantel
• maskerade
• kamoeflering
• rookgordyn
• sluier
• toesmering
• verbloeming

Vertaling:
Engels: smoke screen, smoke blanket
Nederlands: rookscherm

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: troefkaart
Volgende onderwerp: streekhof
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Dec 26 13:40:23 UTC 2024