Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » oorweeg
oorweeg [boodskap #142874] Fri, 11 August 2023 15:40
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
oorweeg
Afbreking: oor•weeg
Samestelling: oor + weeg


Werkwoord: oorweeg
Verlede tyd: het oorweeg

Betekenis:
• Om na die voor- en nadele te kyk voordat 'n mens 'n besluit neem.

Gebruik:
• Hy oorweeg 'n loopbaan in robotika.

Sinoniem:
• deurdink
• ondersoek
• oordink
• oorpeins

Afgelei:
• heroorweeg
• oorweging

Vertaling:
Engels: to think about, consider, contemplate, ponder, reflect
Nederlands: overwegen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kwytskelding
Volgende onderwerp: troefkaart
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Dec 26 13:20:03 UTC 2024