manifesteer [boodskap #142872] |
Vr, 11 Augustus 2023 12:38 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20799 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
manifesteer
Afbreking: ma•ni•fes•teer
Werkwoord: manifesteer
Verlede tyd: het gemanifesteer
Betekenis:
• Om waarneembaar te word; sigbaar word; te voorskyn kom.
Gebruik:
• Depressie kan dikwels as woede en aggressie manifesteer.
Sinoniem:
• blootlê
• eksternaliseer
• openbaar
• vergestalt
• verwesenlik
Verwant:
• manifestasie
Vertaling:
Engels: to manifest
Nederlands: manifesteren
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|